Ask an expert
Question

30 Jun 2010

vaginale infeksie
Hi daar, is daar iets wat ek by die apteek kan kry vir vaginale infeksie wat nie te duur is nie, dis soos n knop aan die binnekant geswel sal dit weggaan?
Answer 1,043 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Just me
as daar 'n knop is, is daar dalk 'n abses besig om te begin vorm - sien liewer jou dokter voor dit erger word. Jy het waarskynlik 'n voorskrif vir antibiotika nodig.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.