Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Vaginale swam infeksies
Middag doc
Ek was onlangs by my ginekoloog en op antibiotika gesit vir erge swam infeksie. Dit was n eenmalige pil wat ek moes drink en 5 dae later nog een. Ook n sakkie Urikleer gekry om te drink en salf.
Ek sukkel permanent met die tipe infeksie wat bly terugkom. Ek drink ook elke dag n probiotika 9 strains.
Dit is nou n week nadat ek my laaste pil gedrink het en steeds het ek pyn oor my niere.
Wat kan ek doen om die infeksies onder beheer te hou?

Anri
Ek stel voor dat jy jou ginekoloog vra om jou vir diabetes te toets, aangesien dit 'n algemene oorsaak vir kroniese swaminfeksies is. Jou man/seksuele vennoot sal ook vir 'n swaminfeksie behandel moet word, anders gaan julle mekaar gedurig aansteek. Ek stel ook voor dat hy vir diabetes getoets word. Intussen stel ek voor dat jy Reuterina Femme begin gebruik, aangesien dit uitstekend werk om swaminfeksies te voorkom.
Groete
Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.