Ask an expert
Question

20 Jun 2011

Val
Ek val vir sommer niks nie en dan val ek so dat ek nie eens kan keer nie. Ek val plat op my gesig bv. Ek weet nie of ek bv ''n split sekonde ''n black out het en dat die val dan gebeur nie.
Wat kan die oorsaak wees? Ek het vanoggend die 3de keer in 6 weke geval en vandag my gesig stukkend geval. ek is regtig bekommerd or ek nie wat wat dit veroorsaak nie.
Answer 493 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Sue

Dit is baie noodsaaklik om 'n neuroloog vir 'n deeglike ondersoek en behandeling te konsulteer. Dit is baie moeilik om te spekuleer oor wat die moontlike oorsake kan wees en dit is daarom belangrik dat jy 'n spesialis konsulteer.

Ek sal terugvoering waardeer.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.