Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Varkgriep
Hi Dr.
Hoe lyk dit met die varkgriep die winter? Hulle het verlede winter gese hy gaan terugkom, en erger as verlede jaar wees.
Sover, gelukkig, het ek nog nie veel daarvan gehoor nie.
Groete
Tania
Hoe lyk dit met die varkgriep die winter? Hulle het verlede winter gese hy gaan terugkom, en erger as verlede jaar wees.
Sover, gelukkig, het ek nog nie veel daarvan gehoor nie.
Groete
Tania
Hallo Tania - dis doodstil. Ek dink hulle het so 11 gevalle al gediagnoseer. Maar nou ja, ons het baie laat eers begin koue kry en ek het so vermoede ons griepseisoen gaan nou eers begin! Daar is nou varkgriep vaksiene beskikbaar by baie apteke vir swanger vrouens, kinders, mense met hart en longsiektes, immuun onderdrukking en gesondheidswerkers.
dr Bets
dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.