Ask an expert
Question

10 Aug 2011

Vasectomy - verstandelik gestremd
My broer se 21-jarige seun is verstandelik gestremd en ontvang ''n ongeskiktheids pensioen van die staat. Ons familie is van mening dat ''n vasectomy raadsaam sal wees, aangesien hy verstandelik nooit in staat sal wees om die verantwoordelikheid van vaderskap te hanteer.

Hulle woon in Port Elizabeth en sal die aansoek en prosedure by die staatshospitaal moet laat doen. Waar en by wie begin hulle met die aansoek?

Baie dankie
Answer 784 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Corrie

Julle sal die dokter by buite pasiente van 'n staatshospitaal kliniek moet konsulteer vir 'n verwysing na die uroloog of dokter wat hierdie operasies uitvoer.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9266 votes
No
66% - 17854 votes
Vote