Ask an expert
Question

01 Mar 2009

vel allergie
vir die afgelope 2jr ondervind ek dat indien my vel met enige growwe -|- ak of drukking,bv armbande wat styf teen vel druk of teen ' n growwe muur staan of sakkies oor my gewrig dra,selfs al soen my man my indie nek, slaan ek bloedrooi uit.' n rukkie later begin dit geweldig juk en bedaar eers heelwat later.ek kan nie elke keer ' n allergiepil neem nie,want dan sal ek heeldag op pille wees.soms juk my vingers en hande so dat dit bulte maak en swel van die gejuk en krap.ek het al notas geneem oor wat ek eet en drink,maar kan nie pinpoint wat dit veroorsaak nie,,,,kan dit ' n imuunsisteem probleem wees en ontgroei mens dit later?ek is vroulik,46, en baie gesond.
Answer 1,679 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy 'n afspraak by 'n dermatoloog maak, sodat allergie toetse gedoen kan word.

Groete



Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.