Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Vel Probleme
Ek is 'n 25-jarige vrou wat steeds sukkel met puisies en swartkoppies. My T-paneel is vol swartkoppies, en ek het 'n baie olierige vel. Ek kry ook gereeld groot opgehewe puisies wat dae neem om gesond te word. Ek het 'n paar jaar gelede Roaccutaine gebruik - 50mg per dag vir omtrent 4 maande. My vel het vir 'n jaar of twee daarna goed gelyk, maar ek sukkel nou weer.
My huisdokter het vir my Dianne voorgeskryf - ek het dit vir 5 maande gebruik sonder enige resultate. Ek het ook op 'n stadium Minomycin gebruik, maar wil nie vir te lank aaneen anitbiotika gebruik nie.Ek gebruik tans Placecol se velversorgings reeks en gaan maandeliks vir sagte laser behandelings.Dit help so bietjie, maar los nie die probleem op nie.
Ek is raad-op. Dit lyk of alle dokters dieselfde resep volg, en ek kry nie iets wat help nie.

Lizette, die beste produk vir swart en wit koppies is Diffiren® - dit neem dit nie net weg nie, maar verhoed ook weer die vorming van swart en wit koppies. Dis baie veiliger (en goedkoper) as Roaccutane® en beslis die moeite werd. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.