Ask an expert
Question

14 Jul 2011

Velprobleem
Hi Dr
Het vandag opgelet dat my dogter van 12 se vel op haar kop vervel. Ek dink nie dit is skilfers want die velletjies is baie groter. Lyk soos wanneer mens in die somer afdop op jou kopvel van sonbrand. Wat kan dit wees?

Baie dankie
Answer 559 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Lala

Dit is moontlik 'n tipe ekseem, maar omdat ek nie dit self kan ondersoek nie, is dit moeilik om 'n opinie te lig. Ek stel daarom voor dat jy jou dokter of 'n dermatoloog konsulteer sodat 'n diagnose gemaak kan word.

Groete





Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9260 votes
No
66% - 17841 votes
Vote