Ask an expert
Question

16 Jun 2011

Venlor
Hi Dr. My dr het venlor xr 75mg voorgeskryf vir angtigheid. Ek drink huidiglik urbanol 5mg wat help vir die angstigheid. Ek wil nie graag die venlor drink nie, kan ek die urbanol net drink en kyk hoe dit gaan en dan kyk as ek klaar is met dit hoe ek dan voel voor ek die venlor begin. Dis die eerste keer dat ek sulke angs gevoele kry. Dankie vir u hulp.
Answer 1,428 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Rina

Jy kan maar voortgaan met die Urbanol om te kyk hoe dit vir jou werk. Indien wel, vra jou dokter om die voorskrif vir Venlor met Urbanol te vervang.

Groete



Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.