Ask an expert
Question

15 Jun 2011

Venlor XR
Hi, hoop u kan my help met n paar vrae oor Venlor XR (75mg)
1) Hoelank vat dit voor dit begin werk en help?
2) Is dit beter om in die oggend of aand te drink? Sal dit mens soos in dalk lomerig maak of dalk wakker hou?
3) Kan mens ander pille saam met dit gebruik soos as jy bv iets wil drink vir n hoofpyn?
4) Hoe werk dit presies, wat doen dit dat dit mens help beter voel.
Dankie vir u hulp...
Answer 716 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Hi Rina

Die kapsules behoor 'n effek binne 3-4 weke te toon. Dis beste om dit soggens te drink en behoort nie lomerigheid te veroorsaak oor 'n lang termyn nie. Dit werk deur 'n wanbalans van chemiese stowwe in die brein (wat 'n effek op die gemoed van 'n mens het) reg te stel, en om die balans te handhaaf.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9247 votes
No
66% - 17732 votes
Vote