Ask an expert
Question

19 Jan 2004

Verband tussen Scheuermans siekte en heuppyn?
Het 8 jaar gelede tweeledige rugoperasie gehad (fusie T1 - T12 a.g.v. Scheuerman siekte), het uitstekend herstel en is baie aktief. Die afgelope 2 jaar ervaar ek pyn in my regterheup en been - veral snags as ek lê. (Pyn in my been voel asof dit in die been self is en nie in spiere nie.) Ek kom ook agter dat dit erger is na 'n stapsessie of nadat ek lank gestaan het. Kan dit dalk verband hou met die Scheuermans? Watter tuisoefenapparaat sou u aanbeveel om styfheid en pyn te verminder? Baie dankie.
Answer 948 views
Expert
physiotherapist

01 Jan 0001

Hi Eina

Having a fusion changes the biomechanincs of the body and so other areas can start to take strain. The best advice I can give is to get yourself a book on stretches or yoga. Once the joints start moving correctly, the pain should start to ease off.
Douglas
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.