Ask an expert
Question

06 Jan 2003

Vergroote rooibloedselle
Kan u my asb. inlig wat dit beteken as jou bloedtoetse sê jou rooi bloedselle is vergroot?
Kan ek iets daaraan doen? Ek is oorspronklik na die huisarts met 'n probleem van ontsettende moegheid. Die bloedtoetse het gewys dat my rooibloedselle vergroot is, en dat die druiwesuur te hoog is in my bloed. Wat beteken dit?

Dankie

Sylvia
Answer 3,183 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Sylvia, dit klink van hierdie kant van die skerm af asof jy bloedarmoede het as gevolg van iets soos ‘n vitamien B12 of foliensuur gebrek. Dit beste sal wees om ‘n internis te gaan sien as jou dokter nie kan help nie. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9323 votes
No
67% - 18744 votes
Vote