Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Verhoogde CK vlakke
In 2001 is ek gediagnoseer met polymiositis.So het ons deur die jare gegaan met hoê dossisse kortisoon po asook iv.Ek het ook hoê dossisse chemo iv gekry.Op die ou einde het ek by Prograf ge-eindig met erge newe-effekte asook kortosoon ge-induseerde diabetes.2 Jaar gelede het ek self die behandeling gestaak,want ek was besig om my werk te verloor agv die siekte en al die newe-effekte van die medikasie.My CK vlakke het redelik verlaag met die laagste op +/- 480.Die hoogste telling was 18000.Ek het al die moontlike simptome behalwe gewigsverlies.Ek sukkel ook soms om te sluk.Op ' n stadium het ek 18kg in 3mnde verloor omdat ek slegs vloeistowwe kon sluk.My CK vlakke bly nogsteeds hoog(2780).2x MRI' s, 2x Spierbiopsies en 1x Emg was alles neg.' n Prof in rheumatologie by ' n bekende Akademiese hospitaal het my nou met Metaboliese Miopatie gediagnoseer,en gesê daar is geen behandeling vir dit nie,behalwe simptomaties vir pyn.
Hoeveel metaboliese miopatie siektes is daar,en sal dit die moeite werd wees om uit te vind? Ek is ' n aangenome kind en het dus geen familie geskiedenis nie.Ek is tans 43j oud en vroulik.
Hoeveel metaboliese miopatie siektes is daar,en sal dit die moeite werd wees om uit te vind? Ek is ' n aangenome kind en het dus geen familie geskiedenis nie.Ek is tans 43j oud en vroulik.
Hallo MaBaker
Dis eintlik redelik raar, maar daar is verskeie vorms. Sien http://www.mda.org/publications/fa-metab-qa.html. Gaan hulle dit probeer diagnoseer met spierbiopsies? Het jy enige kinders?
Dr Bets
Dis eintlik redelik raar, maar daar is verskeie vorms. Sien http://www.mda.org/publications/fa-metab-qa.html. Gaan hulle dit probeer diagnoseer met spierbiopsies? Het jy enige kinders?
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.