Ask an expert
Question

13 Jul 2010

verkleurde naels
Ek het die afgelope 3 dae agtergekom dat my een nael so te se heeltemal ''n donker geel kleur het. Dit lyk ook of daar vertikale riffels op die nael is. Dit is nie as gevolg van rook nie. Ek is 43 en het hoe cholesterol . Kan u my dalk se wat dit kan wees ek is baie bekommerd want ''n kennis het gese dat dit lyk asof ek hartklep moeilikheid kan he. ek snak soms in my slaap na my asem.
Answer 941 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Gwen
as dit net een nael is, kan dit dalk 'n fungus infeksie wees. As jy in die nag ophou asemhaal of snork, moet jy jou dokter daarvan sê want dit kan baie sleg wees vir jou hart. Sien http://www.health24.com/medical/Condition_centres/777-792-3529-3531,18003.asp
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9270 votes
No
66% - 17927 votes
Vote