Ask an expert
Question

07 Dec 2012

verkorte dunderm om gewig te verloor
As mens die verkorte dunderm operasie laat reverse sal al die ongemak en pyn wat gepaard gaan met jou maag (winde) weer regkom. So ook as mens lewer probleme ondervind agv die operasie.
Answer 3,280 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Y Dreyer
Dit is moontlik dat omkering van die dunderm-verkortingsoperasie van die ongemak en pyn sal laat bedaar nadat jy van die 2de operasie herstel het. Ek is nie seker of die lewerprobleme waarna jy verwys ook sal verbeter nie aangesien dit afhang wat presies met jou lewer verkeerd is???? Jou beste opsie is om hierdie saak met die chirurg te bespreek wat die eerste operasie gedoen het. Vra tog asb ook of daar nie behandeling is wat die probleme kan verlig sonder dat jy weer 'n operasie hoef te ondergaan en/of moontlik weer sal gewig optel.
Sterkte
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9320 votes
No
67% - 18605 votes
Vote