Ask an expert
Question

18 Jan 2008

Verskriklik moeg
Hallo Dokter,

Ek is tans op veskeie medikasies, ek voel verskriklik moeg en sien na niks uit nie. voel heeltyd lusteloos en slaap nie baie goed nie.
Die medikasie wat ek gebruik is Calcium Sandoz x1,
Eltroxin 0.1mg x2,
Eltroxin .05 x1.
Glucophage 850mg x2
Arelix 6mg x1
Tareg 160mg x1
Activelle x1
Coxflam 15mg x1
Adco-Zetra 100mg x1
Adco-Bisocor 5mg x1
Xalatan oogdruppels
Cellufresh oogdruppels

Dit voel vir my of daar heeltyd iets oor my vel loop op verskillende plekke, soos skok prikkels en in my ore. Kan dr dalk vir my sê of ek eerder na 'n spesialis toe moet gaan. My knieê iook in 'n baie swak toestand, het al gegaan vir 'n knie operasie. Is baie depresief. Is oorgewig vir omtrent 10 jaar, was altyd ondergewig en terwyl ek swanger was. My gesondheid gaan vir my nou drasties agteruit. Ek voel of ek geen beheer het oor myself nie. Ek wek nog voltyds en na-ure. HELP MY ASB

Answer 1,632 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Magda

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy 'n afspraak met 'n spesialis maak om sodoende die nodige bloed toetse te laat doen, veral jou bloedsuiker en jou teroied funksie. Vra hom/haar oor die medikasie wat jy gebruik, aangesien ek vermoed dat jy sommige newe-effekte ervaar.

Groete



Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9328 votes
No
67% - 18818 votes
Vote