Ask an expert
Question

27 Jun 2011

Vetindhoud van tamatiepasta
Hallo Dok,
Het tamatiepasta ''n hoë  vetinhoud of is dit veilig om te gebruik vir iemand waarvoor ''n laevetdieet voorgeskryf is? (My seun se galblaas in onglangs verwyder.) Waar kan ek nog nalees oor die voedselsoorte om te vermy in sy dieet?
Vriendelike groete.
Answer 556 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Worsie
Tamatiepasta het 'n baie lae vetinhoud van 0.8 g en 'n lae energiewaarde van 315 kJ per 100g. Dit kan beslis in lae-vet-diëte gebruik word. Om meer te lees oor lae-vet-diëte, klik op 'DietnFood' bo aan hierdie bladsy en doen 'n soektog vir 'Diet in Gallbladder Disease'. Kyk ook by 'You are what you eat' en dan onder 'Healthy Heart' waar daar wenke gegee word om die vetinhoud van die dieet te verlaag.
Ek vertrou jou seun sal goed aansterk na die galblaasoperasie.
Vriendelike groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9270 votes
No
66% - 17928 votes
Vote