Ask an expert
Question

25 Jan 2003

Vingers vas aanmekaar.
My kleinseun se linker hand se ring en middel vinger is vas aan mekaar tot by die eerste lit dit lyk of dit net n vel is wat dit aanmekaar hou amper soos n vis. Is dit moontlik om die vel net oop te sny. Baie dankie
Answer 652 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Irma, mens kan dit nie sommer af sny nie want dit mag vergroeiings veroorsaak wat die vingers mag krom trek. Die beste sal wees om ‘n goeie ortopeed/hand chirurg te konsulteer voordat julle enige ernstige besluite/stappe neem. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9267 votes
No
66% - 17861 votes
Vote