Ask an expert
Question

15 Jan 2013

Vinninge hartklop
My dogter se normale polsslag is ongeveer 100keer per minuut. Wat moet ek doen?
Answer 3,283 views
Expert
Cardiologist
Cardiologist

01 Jan 0001

Geagte Louis

Dankie vir jou vraag. Wat is jou dogter se ouderdom? ‘n Honderd slae per minuut mag normaal wees in a babatjie, maar nie in ‘n volwasse mens nie. Sonder kennis van jou dogter se ouderdom is die nie moontlik om vir jou ‘n goeieantwoord to gee nie.

Vriendelike groete.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.