Ask an expert
Question

23 Mar 2007

Virus
"n Vriendin is gediagnoseer met die volgende virus (weet nie hoe om dit te spel - korrigeer spelling asseblief Koksaki)

Hoe word so virus opgedoen en hoe word dit behandel?

Baie dankie.
Answer 1,201 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Nuuskierig
Coxsackie virus is 'n virus wat maar om ons almal is en meeste van ons kry een of ander tyd daarmee te doen en ons liggame maak antiliggaampies daarteen. Dis veral algemeen in kinders. Somtyds kry grootmense dit ook maar die liggaam baklei gewoonlik daarteen en dit klaar vanself op.
sien http://www.kidshealth.org/parent/infections/bacterial_viral/coxsackie.html
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9326 votes
No
67% - 18775 votes
Vote