Ask an expert
Question

29 Jun 2011

Vis eet tydens swangerskap
Ek is nou so 22 weke swanger en is ongelooflik lus vir vis, maar is ek nie seker watse vis om te vermy en watse vis ek mag eet nie. Ek is veral lus vir oesters en knoffel slakke.
Wat mag ek eet en wat moet ek liefs vermy?
Dankie
Answer 8,534 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Claudette
Veels geluk met jou swangerskap. Ek het 'n reeks artikels gepubliseer oor die inname van kosse en veral vis, tydens swangerskap. Klik op 'DietnFood' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Eating throughout life' en 'Pregnancy' om die artikels op te spoor. Dit is nie 'n goeie idee om rou seekos soos oesters te eet nie. Geblikte oesters behoort nie 'n probleem te wees nie. Slakke word ook meestal in die geblikte vorm verkoop in SA, en kan dus gebruik word, maar dit is moontlik dat oormatige knoffel indigestie en winde sal veroorsaak. Wees dus versigtig hoeveel jy eet.
Geniet die swangerskap.
Vriendelike groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9322 votes
No
67% - 18678 votes
Vote