Ask an expert
Question

08 Mar 2007

VIT A

WATTER NEWU EFEKTE HET TE VEEL VIT A?
Answer 748 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Ann
As 'n persoon 'n oormaat vitamien A inneem, dan kan 'n toestand wat bekend staan as hipervitaminose A ontwikkel. Dit word gekenmerk deur velreaksies, gewrigpyne, lewerversteurings en verskeie ander simptome. Sommige van hierdie simptome mag onomkeerbaar wees. Dit is dus uiters belangrik dat mense nie te veel vit A inneem nie. Aangesien baie voedsels ryk is aan vit A of beta-karoteen, die sg voorloper van vit A wat in die liggaam omgesit word na vit A (die meeste donker geel of groen vrugte en groente soos geelperskes, wortels, pampoen, spinasie, broccoli, spanspek, ens), is dit meestal nie nodig om aanvullings te gebruik nie.
Groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9324 votes
No
67% - 18747 votes
Vote