Ask an expert
Question

02 Feb 2003

vitamiene
Ek is 42 en oorgewig my man 45 en oorgewig hoe bloedruk en cholesterol hoeveel van elke vit moet 'n mens per dag inneem bv. kalsium vit B6 ens. Ek is nie seker of ons genoeg van al die vitamiene inkry as ons bv. Centrum elke dag drink. Dankie.
Answer 573 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Erika
Centrum bevat meer as genoeg van elke vitamien en mineraal wat julle nodig het. Moet net nie meer as een per dag drink nie, want dit kan jou te veel vetoplosbare vitamiene (A en D) gee. Omega-3 vetsure is ook belangrik veral vir die bloeddruk en hoe cholesterol, dus kan julle ook Salmo oil Kapsules probeer.
Vir die oorgewig en ander probleme lees gerus die artikels op hierdie webtuiste onder 'Diet'.
Groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.