Ask an expert
Question

17 Feb 2003

Vitamiene aanvulling vir 14 mnde baba
My dogtertjie is 14 mde oud en ons het haar onlangs getoets vir allergieë. Sy is allergies vir koring, soja en suiwel. Tot 'n maand gelede het sy sojamelk (Isomill formule melk) gedrink, maar ek moes dit noodwendig stop. Sy weier om enige ander hypo-allergeniese melk te drink, en drink dus net rooibostee en verdunde sap. Ek moet nou vir haar aanvullings gee soos vitamienes, minerale en veral kalsium aangesien sy dit nie meer uit die formulemelk kry nie en ook baie sleg eet. Ek weet egter dat mens te veel vitamienes ook kan inneem.
Wat sal die beste aanvulling wees om vir haar te gee?
Answer 741 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Madeleine, dis moeilik om te sê watter een die beste sal wees in jou spesifieke geval want ek ken nie jou baba se volledige geskiedenis nie. Ek dink Clusivol® en Vi-daylin® met yster is goeie opsies aangesien yster ‘n belangrike deel van ‘n groeiende kind se dieet is. My advies sal egter wees om dit eers met haar pediater te bespreek en seker te mak dat daar nie spesiale omstandighede is in haar geval nie. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17861 votes
Vote