Ask an expert
Question

05 Feb 2003

Vitamines
Ek is in my middel 30`s en het `n baie stressvolle en sosiale tipe werk.Ek is ook `n roker. Wat is die beste multi-vitamin op die mark om my te beskerm teen stress en genoeg energie kan verskaf om my dag take te kan verrig? Kan `n mens te veel vitamines/minerale inkry?
Answer 411 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Morgan, ek twyfel of jy enige iets meer nodig het as vitamien C (om die rokery teen te werk), maar iets soos Berocca Calmag® is nie slegte waarde vir geld nie. Jy kan definitief te veel vitamiene inneem. Ek het ‘n tydjie gelede iets daaroor geskryf en as jy my e-pos by netdoc@mweb.co.za, sal ek vir jou ‘n kopie stuur. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.