Ask an expert
Question

19 Aug 2011

Vloei
Hi doc, hoop jy kan help. Ek is 42jr oud. My menstruele siklus is altyd op die dot, duur 4 dae en dis oor en verby, maar dis soos `n skaap wat keel afgesny word. Ek het al so paar jaar terug endiometriose laat verwyder. Dit het vir `n rukkie gehelp, maar nou is dit maar weer net so erg. Die pyn kan ek hanteer, maar die vloei is baie erg. Nie eens die beste doekies help vir baie lank nie. Is daar enige natuurlike middel of dieet wat ek kan gebruik/volg om die intensiteit net bietjie minder te maak. Ek is maar skrikkerig vir operasies en wil dit nie nou al as opsie oorweeg nie. Ek is op geen voorbehoedmiddel nie. Het nog en kan ook nie kinders hê  nie.
Hoop jy kan help.
Groete
Answer 674 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

If this is due to endoemtriosis, there is no natural way of solving the problem. However, at your age, there may be other causes, including potentially serious ones, for the bleeding. You need to see a gynaecologist to find out the cause of the bleeding.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17914 votes
Vote