Ask an expert
Question

26 Mar 2007

Voedsel allergieë
Ek is allergies vir koring, mielies, tamaties, spanspek, piesangs, pynappel en advokadopeer. Wat kan ek in plaas daarvan gebruik. Het 9 maande terug begin dieet, maar staan nou al vir +- 3 maande stil.
Answer 999 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Raadop
Ek wil jou aanraai om 'n dieetkundige te spreek aangesien jy veelvoudige allergieƫ het en jy wil ook gewig verloor. Ek kan nie vir jou so 'n gekombineerde dieet oor die Internet uitwerk nie. Besoek die Webwerf van die Assosiasie vir Dieetkunde in SA by: www.dietetics.co.za en kliek op "Private Practising" om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Die dieetkundige sal vir jou 'n individuele dieetvoorskrif moet uitwerk wat die oorgewig, en al jou allergieƫ aanspreek. Onthou dat gereelde daaglikse oefening (fietsry, draf, flink stap, swem, touspring) vir ten minste 90 minute per dag - dis die nuwe aanbeveling vir persone wat wil gewig verloor - ook baie sal bydra tot gewigsverlies.
Sterkte
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9260 votes
No
66% - 17836 votes
Vote