Ask an expert
Question

29 Jan 2003

VOEDSELALLERGIEë
EK WONDER OF U VIR MY KAN Sê WIE DIE BESTE DR/SPESIALIS/PERSOON SAL WEES OM TE GAAN SIEN AS 'N MENS AAN VOEDELALLERGIEë LEI. MY SKOONSUSTER WAS AL BY VERSKEIE ALGEMENE PRAKTISYNE WAT ELKE KEER 'N ANDER OF DUURDER BEHANDELING VOORSKRYF. SY KRY AGV DIE VOEDELALLERGIEë ASMA AANVALLE. SY WIL EGTER IEMAND GAAN SIEN WAT WERK
MET DIE ALLERGIEë VIR VOEDSELSOORTE EN NIE IEMAND WAT SPESIALISEER IN ASMA NIE. SY WOON IN DIE WES-RAND.
Answer 997 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Nellie, die beste persoon om te gaan sien is ‘n immunoloog. Ek weet nie van iemand spesifiek aan die Wes-Rand nie, maar ek kan uitvind. As sy bereid is om na Pretoria toe te kom, sal ek haar kan verwys. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.