Ask an expert
Question

19 Feb 2003

Voet pyn
Ek is 60 jaar oud. Vir 'n geruime tyd ondervind ek ongerief aan die sagte gedeelte onder my voete. As ek my tone buig is dit baie sensitief. Daar is geen swelsel te bespeur nie. Ek drink Ltroxin 0,1 mg daagliks. Ek het geen ander probleme nie.
Ek loop daagliks baie kort afstande - kaalvoete. Ek is ook nie oorgewig nie. Moet ek 'n geneesheer gaan sien in die verband.
Answer 1,716 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Joanie, dit mag net inflammasie of artritis wees, maar dit maag ook as gavolg van ‘n verdikking van ‘n senuwee (neuroom) of plantare fasiitis wees. Jy kan eers probeer om ‘n anti-inflammatorikum (Arthrotec®, Brufen®, Celebrex®, ens.) te drink vir 3-5 dae, maar as dit nie beter word nie sal die beste wees om jou dokter te gaan sien. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9324 votes
No
67% - 18750 votes
Vote