Ask an expert
Question

10 Jun 2011

VOETVRAT
My seun het voetvrat wat swarterig onder die vel in die middel vertoon. Hy het dit by sy skoolkoshuis gekry. Hy kla oor baie pyn en kan amper nie meer op sy voet trap nie. Het u asb vir ons advies wat ons kan gebruik. Baie dankie
Answer 2,505 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Tasha

Hierdie sool vratte word deur 'n virus veroorsaak en is werklik pynlik wanneer daar op dit getrap word. Ek stel voor dat jy 'n produk soos Duofilm gebruik. Dit is oor die toonbank by apteke verkrygbaar en instruksies word volledige op die inligtings pamflet uiteengesit.

Verwys na die volgende artikel vir meer inligting: http://en.wikipedia.org/wiki/Plantar_wart

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9320 votes
No
67% - 18608 votes
Vote