Ask an expert
Question

12 Mar 2003

voice problem<br>
my probleem is dat my stem nie lekker uitkom nie. My stem is gewoonlik hees. ek dink dit is omdat ek asma het. Partykeer kom my stem nie duidelik uit nie. Ditvoel asof daar iets by my keel is wat verhoed dat my stem behoorlik uitkom. Dit is baie embarissing.
Is daar iets wat ek daaraan kan doen?

Answer 464 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Steve, ek neem aan dat jy nie nou besig is met puberteit nie. :-) Dit mag wees dat daar ‘n verdikking van die stembande is as gevolg van iets soos chroniese inflammasie, infeksie of ‘n tumor. Die beste sal wees om ‘n oor-, neus- en keel spesialis te sien en dit uitgesorteer te kry. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9321 votes
No
67% - 18660 votes
Vote