Ask an expert
Question

29 Jul 2011

Voorbehoed middel
Hi Dr.
Ek wil graag net weet om mens ''n dokter voorskrif nodig het vir enige voorbehoed middel/pil? Of is daar middels wat jy oor die toonbank kan koop?

Ek was nog nooit op enge voorbehoed nie, en dink dit is nou tyd maar ek het nie ''n clue waar om te begin en is regtig nie lus vir die dokter.

Jou hulp word waardeer.
Dankie.
Answer 1,205 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Dit is belangrik dat jy 'n dokter konsulteer voor die gebruik van voorbehoed pille, aangesien dit baie newe-effekte het en jy moet ingelig wees oor die gebruik van hierdie medikasie. Na die eerste konsultasie, kan jy jou medikasie by 'n apteek sonder 'n voorskrif aankoop.

Groete





Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9324 votes
No
67% - 18748 votes
Vote