Ask an expert
Question

26 Mar 2013

voorbehoed sonder gewingstoename
Ek is 45 jaar oud, weer in 'n verhouding. Moet gebruik maak van voorbehoedmiddel, maar wil nie gewig optel nie. Het van te vore die inspuiting gebruik omtrent 10kg gewingstoename gehad!!