Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Voorbehoeding
Ek en my man is nog maar kort getroud en wil nie nou al kinders hê nie. Op die oomblik gebruik ons kondome, maar ek wil graag weet wat is die alternatiewe wat ons aan kan dink. Ek wil nie op die pil of die inspuiting gaan nie. Wat is die beste en mees effektiefste voorbehoedmiddel (behalwe die pil en inspuiting)?
Hallo SP
As jy nie die pil of inspuiting wil gebruik nie, is 'n intra uterine apparaat (IUD)of Mirena (IUD met progesteroon in wat net lokaal in die uterus werk) dalk die oplossing vir julle.
Sien http://www.fwhc.org/birth-control/iudinfo.htm
Die risiko vir infeksie is klein as jy nie geneig is om gedurig vaginale infeksies te kry nie.
Mens kry ook voorbehoed plakkers maar dit het maar dieselfde effek as die pil/inspuiting - werk sistemies (word in die bloedstroom opgeneem).
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.