Ask an expert
Question

08 Jul 2011

Voorbehoedmiddels
Halo.

Ek was so 3 maande terug by die ginekoloog. Sy kon nie ''n inwendige ondersoek doen nie, maar het klomp vrae gevra en sonar gedoen, en sy het gesê  daar is niks wat sy sien of hoor wat haar bekommerd kon maak nie. Sy het ook vir my ''n voorbehoedmiddel voorgeskryf wat ek dadelik begin drink het.

Laas week het ek met my periods gestop. Woensdag en Donderdag oggend het ek per ongeluk vergeet om die pil te drink, en Donderdagaand het ek weer met my periods begin.

Is dit normaal vir dit om te gebeur as ek nie die pil drink nie?

Dankie!

Answer 771 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Dit is normaal en daar is niks om bekommerd oor te wees nie. Onthou dit is baie belangrik om daagliks die voorbehoed pil op dieselfde tyd te drink vir die pil om effektief te wees.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9321 votes
No
67% - 18660 votes
Vote