Ask an expert
Question

22 Aug 2011

voorbehoedpille
Kan ''n dogter van 14 al begin om voorbehoedpille te gebruik soos Yasmin?
Answer 784 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Indien jy bekommerd is dat daar 'n moontlikheid is dat sy seksueel aktief is, kan sy wel 'n voorbehoedmiddel gebruik. Die voorbehoedpil het vele newe-effekte en om haar daaraan bloot te stel op so 'n vroee ouderdom is nie goed vir haar gesondheid nie.

Groete





Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17885 votes
Vote