Ask an expert
Question

15 Dec 2005

Voorspoedige wense!!!!!!!!!!!!!!!
CS Mag jy jou vakansie en kersfees geniet, en n voorspoedige nuwe jaar vir jou. Hopelik raak ek soet deur die vakansie....NIE!!!!

Wit Zombie fanclub......Julle moet n moerse lekker vakansie, en n bedonnerde nuwe jaar he!!!! sien julle weer hier, volgende jaar..hopelik..

Aan al die forum lesers. Mag julle n wonderlike Kersfees en nuwejaar he!!!!!!!!!!! Mag julle volgende jaar terug kom, met n goeie humor sin... Geniet julle vakansie.

Aan die wat reis, wees bedagsaam en gudeldig, en kyk en dink vir ander.. kom veilig terug, en NIE in die koerant nie!!!! Ons het nog baie om oor te chat

Groete en geseende wense
Birch...


Answer 3,938 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

Baie dankie, Birch ! Maar as jy soet word deur die vakansie, dan sal ons almal wonder wat het verkeerd gegaan.
Jy's reg, ons het nog baie om oor te chat,
beste wense
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.