Ask an expert
Question

09 Jun 2011

vrot sinus
hi ek is 26 en sukkel vreeslik met ''n sinus drip . Maak nie saak wat nie die drip bly . En my asem vrot so dat ek nie kan praat nie .


Jy kan maar 20 keer op ''n dag borsel maar dit help nie .
Die ergste is dat ek met kliente mut werk ! Ek het toe therabreath tandepaste gebruik , dit het ''n bietjie gehelp maar kos oor die R 100 per buisie .

Help my asb ! wat kan ek doen om van die vrot onslae te raak
Answer 2,532 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Leeuki

Ek stel voor dat jy 'n afspraak by 'n Oor-, neus- en keelspesialis maak om jou sinusitis goed te behandel. Indien jy daarna nog steeds 'n slegte asem het, stel ek voor dat jy jou tandarts konsulteer om enige mond patologie uit te skakel.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9266 votes
No
66% - 17854 votes
Vote