Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Vrugte Detox
Elke Maandag en dinsdag is ek net op vrugte(soveel as wat ek wil eet), vir die afgelope 6 maande. Ek sukkel met hardlywigheid en daarom het ek die vrugte probeer. Vandat ek daarmee begin het, het ek egter niks meer probleme nie. Ek het nou uitgevind dat ek 4 weke swanger is. Kan ek steeds 2 dae per week vrugte eet ? Kan dit my baba nadelig beinvloed ? Ek probeer ook om my gewig dop te hou en die vrugte het ook baie geod daarvoor gewerk.
Beste Sonskyn
Baie geluk met die swangerskap. Dit behoort nie eintlik jou gesondheid of dié van jou baba te affekteer nie, as jy 2 dae per week net vrugte eet. Miskien sal dit 'n goeie idee wees om saam met die vrugte ook 2-3 porsies vetvrye jogurt of melk in te neem, om seker te maak dat jy en die baba elke dag voldoende kalsiumkry. Dit behoort nie jou gewig te beïnvloed nie.
Geniet die swangerskap.
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.