Ask an expert
Question

09 Feb 2003

Vrugte en keel irritasie
My seun kla sy keel jeuk as hy vrugte eet...maw. ek neem aan die vrugte veroorsaak 'n irritasie...en veroorsaak 'n gekrap in sy keel...Wat sal die oorsaak wees en hoe kan ons die probleem oplos?
Hy weier egter om 'n dokter te gaan spreek....
Answer 1,050 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Mumsie, dis waarskynlik die vrugte sure wat sy keel irriteer, maar dan moet dit ook gebeur wanneer hy vrugtesap drink. Ek twyfel of dit ‘n volwaardige allergie is en dit behoort vanself met tyd op te klaar. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.