Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Waarskuwing
Ek sit nou in my teetyd en gaan deur die verskillende "postings" wat my veral intreseer is die van rasisme en oor en weer beskuldigings
Jy kry goeie wittes en slegte wittes en so ook met die swartes maar waarom ek eintlik skryf is oor ek mense wil waarsku veral vrouens wat alleen ry.
Gister middag oppad huistoe was daar n vragmoter wat omgeslaan het op die M2 en ongelukkig was ek in daardie verkeer gevang, by die Bloemfontein split kom die verkeer toe heetlemal tot stilsand en eweskielik sien ek net n gesig teen my passasierskant se ruit druk, ek skrik my self boeglam en tot my verbasing sien ek hoe die ou sy gesig teen my vensters druk om te kyk wat ek op my sitplekke het ( seker om te kyk of daar iets is wat die moeite werd is om te steel.) Ek raak toe histeries en begin skree en beduie soos n mal ding en al wat hy doen is kyk my aan assof ek mal is en loop aan na die volgende moter, al wat ek wil se is dames moenie enige waardevolle items op julle sitplekke los sit dit in die kattebak of steek dit onder die sitplek weg en wees op julle hoede die heletyd moet nooit dink dit sal nie met julle gebeur.

,,,,,
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.