Ask an expert
Question

13 Jan 2003

WAARSKYNLIKE OMLOOP
EK VERMOED DAT EK `N OMLOOP OP MY SKOUER HET. DIT KAN OOK `N EKSEEM KOL WEES, MAAR IS NIE SEKER NIE. INDIEN DIT `N OMLOOP IS, WAT MOET EK AANSMEER EN WAAR DEUR
ONTSTAAN DIT.

DANKIE.
Answer 1,448 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Anoniem, jy kan ‘n room soos Travocort® of Dactacort® gebruik. Dit behoort vir ‘n omloop en ekseem te werk.
‘n Omloop is ‘n oppervlakkige fungus infeksie en ekseem is gewoonlik die vel se reaksie teen iets. Laat maar weet as jy nog vrae het. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.