Ask an expert
Question

12 Mar 2007

WAARVOOR IS ATERAX
EK IS VERSKRIKLIK ANGSTIG EN GESTRES DAN VOEL EK OF EK NIE GENOEG LUG KRY NIE!DIE DOKTER HET VIR MY ATERAX VOORGESKRYF!EK WIL NET WEET IS DIT 'N KALMEER MIDDEL OF 'N SLAAP MIDDEL?WAARVOOR GEBRUIK MENS DIT?HOE LANK VAT DIT VOOR JOU SIMPTOME VERBETER?MOET JY DIT EERS VIR 'N RUK DRINK VOORDAT JY BETER SAL VOEL?
WAT IS DIE NADELE








Answer 981 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Aterax is oorspronklik 'n antihistamien vir erge allergiee. Persone wat dit gebruik het het agtergekom dat dit 'n baie kalmerende effek het en hulle ook beter laat slaap. Vir die laaste dekade skryf dokters meer algemeen as 'n kalmeer en slaapmiddel voor
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.