Ask an expert
Question

14 Dec 2012

Warm voete
Ek het verskriklike warm voete saans wanneer ek gaan slaap. Dit gebeur net in die somer maande en dit is al vir jare so. Ek kan nie geslaap kry nie, moet permanent ''n waaier op my voete laat blaas. Ek het al alles probeer, voet salwe, koue water, maar alles hou my voete net vir 5 min koel. Ek was al by die dokter, hy het alles getoets, ek is nie ''n diabeet nie, my skildklier is 100%, hy kan niks fout vind nie. Enige raad asseblief, ek is desperaat!!!
Baie dankie.
Answer 2,828 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Riana

Indien daar geen oorsaak gevind is nie, stel ek voor dat jy lugversorging installeer.

Groete





Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.