Ask an expert
Question

29 Jun 2011

wat is die
my bloedtoetse het vandag getoon toetse vir chlamydia pneumonia is positief. Of 1 is negatief en 2 is positief. Wat beteken dit in gewone taal, en is dit ernstig. Ons is voelboere, ek is dus baie in aanraking met voels. Ek is op suurstof 18 ure per dag, maar is nou redelik gesond. Baie dankie.
Answer 683 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Mozart

Chlamydia pneumonia is 'n bakteriele infeksie wat die longe affekteer en presenteer met longontsteking, koors, hoes en kortasemheid. Ek stel voor dat jy jou vraag ook aan die dokter wat die diagnose gemaak het, rig. Hierdie infeksie is behandelbaar met antibiotika.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9270 votes
No
66% - 17928 votes
Vote