Ask an expert
Question

27 Mar 2003

wat veroorsaak hoëcholesterol by mans, hoe word dit behandel<br>wat veroorsaak hoë cholesterol by mans, hoe word dit behandel
kan u my asb meer besonderhede in verband met hoë CHOLESTEROL by mans gee, wat veroorsaak dit en hoe kan dit behandel word. dit is asb baie dringend DANKIE
Answer 2,580 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Rina, boeke is al vol geskryf hieroor en ek kan dit definitief hier herhaal nie. Basies word dit veroorsaak deur ‘n kombinasie van te hoë cholesterol inname en oorproduksie deur die lewer. Laat weet maar as jy meer spesifieke vrae het. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17914 votes
Vote