Ask an expert
Question

30 Jan 2003

Water
Goeiemiddag

Ek wil net graag weet ek drink so 5 - 6 liters water per dag, is dit te veel. Ek bly dors al drink ek tee of koeldrank soek ek water ook. Ek het my suiker laat toets en hulle se dit in normaal.
Answer 1,569 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Carol, dit mag net ‘n gewoonte wees en as jy normale niere het, behoort jy dit te kan hanteer. Dit mag egter wees dat jy iets soos Sjorgren se sindroom het en dat jy nie genoeg speeksel afskei nie. Die beste sal wees om jou dokter te gaan sien en seker te maak dat daar nie iets ernstig verkeerd is nie. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.