Ask an expert
Question

06 Aug 2007

Water en gesondheid
Daar is so 'n groot verwarring in ons kantore. Die dames drink almal 2 liter water 'n dag vir gesondheids-redes maar meesal omdat hulle gewig wil verloor!

Moet 'n mens elke dag water soveel drink of net wanneer jy dors is?
Answer 1,490 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Gesiggie
Mens het so tussen 6-8 glase water ( vog) nodig per dag om jou niere goed te laat werk. As mens op 'n dieet is en van oortollige afval stowwe wil ontslae raak kan jy tot 2 liter drink. Ek kry dit nooit reg nie!
Te veel water is egter ook nie goed vir jou nie aangesien jy van die liggaam se soute kan "uit was". Ongelukkig bevat baie van die dieet pille 'n water afdrywer wat mens laat dink dat jy vet verloor terwyl jy eintlik net jou liggaam uitdroog.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.