Ask an expert
Question

26 Mar 2007

watter hupmiddels
watter hulpmiddels het ek nodig as ek wil studeer vir n'n dokter
Answer 995 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Beste Jakaals
Jy moet baie goed doen in matriek net om gekeur te word ( ek praat van meer as 80% in jou vakke). Dan moet jy ook hou van Biologie, Wiskunde en Wetenskap en bereid wees om hard te leer, met bloed en goed te werk, en jy moet hou van en omgee vir mense. Kry by jou naaste mediese skool ( UCT, Pretoria, Wits, UOVS of Kwazulu natal se studente diensburo 'n brosjure oor wat hulle toelatings vereistes is of kyk op die internet - http://www.iime.org/database/africa/southafrica.htm)
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.