Ask an expert
Question

11h ago

Weird simptone
Hi Doc, miskien het Doc al van die gehoor, my Dr het ''n volledige bloedtoets laat doen na ''n die volgende simptone gewys het, gejeuk arms, bene, maag, uitslag oor maag en sye, lyfseer, kopseer, koors, stywe seer hande, rooi warm handpalms, en ongelooflike nagsweet. ons het ACPA, RF, CA125, CCP, autoImmune profile gedoen en dit wys normaal. die ESR was 72 en die CRP was 29, vast Glukose 7.8, Suikder 5.9, colestrol 6
Dr sê  sy gaan my op AB sit en weer oor ''n week bloed telling neem. sy is baffeld.... ons het geen idee wat dit kan wees nie!
Answer 1,338 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Mella

Die ESR is baie hoog en kan dui op 'n sistemiese infeksie. Indien die antibiotika nie werk nie, stel ek voor dat jou dokter jou na 'n internis verwys. Jou simptome is heel waarskynlik weens 'n sistemiese virale infeksie of dalk tuberkulose.

Hou my asseblief op hoogte.

Groete





Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9322 votes
No
67% - 18678 votes
Vote